Waterfront Guest House

Discover the tranquility of the Karoo on the banks of the Vanderkloofdam at the newly established. Waterfront Guest House.

The Waterfront Guest House offer relaxed Bed and breakfast or self catering accommodation and is ideal for
Boating holidays, leisure travellers, Reps, business Executives, Hunters from nearby Hunting farms.

We also have a Honeymoon suite and bridal dressing and photos are ideal in this establishment where the huge dam and water and mountains reflects in the background.

With it’s AA Superior Rating you can be sure of a quality stay!
We offer a 2 Bedroom Unit on suite bathrooms (Luxury room has a Spa bath and huge showers with a his and hers basin), with ultra modern lounge, kitchen dining room etc.

We have 2 new bedrooms with huge modern bathroom and separate entrance.

Facilities:
Air Conditioners
Braai/BBQ
Laundry
M Net/Satelite TV
TV Room /spacious lounge
Modern fully equipt kitchen with the water and dam views while having breakfast in the dining room or patio.
Kajaking for summer.
Splash pool

We regret no Credit Card facilities.

To make a booking complete the form below or contact on 083 300 7208 or email hettaPB@yahoo.com or  waterfrontguesthousevdkloof@gmail.com

Online booking enquiry:

Your Name (required)

Your Email (required)

Your contact number

Check in date:

Check out date:

Your Message (how many people, special requests)

Al die dankies kom eintlik van ons kant af dierbare Hetta. Dit sal ons bybly as ‘n onvergeetlike 2 dae van bederf!!! Jy is ‘n voorslag kosmaker en gasvrou duisend, ons sou op geen ander plek so tuis gevoel het as by julle!!! Baie baie dankie vir alles, hoop om jou weer en weer in die toekoms te sien!!! Geniet ‘n wonderlike aand op daardie patio van julle!!!! xxxx

Baie aangename gasvrou, uitstekende akkommodasie en heerlike kos wat keurig bedien is ─ absoluut tops!

Ons was aangenaam verras om hierdie uitstekende gastehuis op só ‘n klein dorpie te kry. Hetta is ‘n baie aangename gasvrou en het die heerlikste aandete en ontbyt baie keurig bedien. Die akkommodasie is baie skoon en netjies. Die uitsig is ongelooflik, die personeel vriendelik en dit het alles bygedra tot ‘n baie aangename verblyf. Ons beveel dit enige tyd aan!

Travelground: Uitstekende akkomodasie en kos. Gasvrou is ‘n gasvrou 1000. Ons het baie lekker gekuier en alles uitstekend gevind. Alles het gewerk en alles is skoon. Vars handdoeke elke dag.
Uitstekend en verfrissend. Ons is hartlik verwelkom deur die gasvrou en het dadelik tuis gevoel. Die huis se ligging is uitstekend met ‘n asemrowende uitsig oor die dam. Fasiliteite is van hoogstaande gehalte. Op versoek is daar vir ons ‘n heerlike aandete voorberei. Hetta is bereid om daardie ekstra myl te loop om haar gaste te laat spesiaal voel. Ek sal graag hierdie gastehuis weer wil besoek en sal dit met gemak aanbeveel.

To all our Guests and friends Our dam level is now over 70% again. Days are beautifull still warm enough for boating.

0 likes, 0 comments2 months ago

Aan wie dit mag gaan ons het n kanselasie gehad vir die SAALAA visvang kompetisie. Skakel vir akkommodasie navraag.

2 likes, 0 comments5 months ago

Untitled Album

2 likes, 0 comments10 months ago

Timeline Photos

Our beautifull sky at Vandetkloofdam

14 likes, 0 comments1 year ago

Timeline Photos

This amazing photo was just taking in front of our Waterfront Guest House

7 likes, 0 comments1 year ago

Related posts

One Thought to “Waterfront Guest House”

  1. Ruth

    ‘N Hartelike Dank

    Aan Tannie Hetta en Oom Jannie van die Waterfront Guest House in Van der Kloof wat ons met ope arms verwelkom het, op ons kort verblyf by hulle “Glas Paleis”. n plekkie vir jong en oud.

    Met kort kennisgewing het ek vir hulle gekontak en vanaf die eerste woord op my telefoon oproep na Tannie Hetta het my hart al tuis gevoel. Ek het geweet ek gaan huis toe vanaf my huis…

    Woorde is nie genoeg om te verduidelik die aswemrowende besig wat ons gegroet het van die sig van hulle plek wat oor die Van der Kloof Dam kyk nie. Dit is n belewins op sy eie. Met ons aankoms het dit gevoel asof n hele bagasie van ons skouers afgelaai was, hierdie van ons besige werk lewe, verligting en saligheid wat ons oorvloei het. My dogtertjies het hulle tenvolle geniet en die oudste 6 jaar oud het gehuil terug oppad huistoe omdat sy nog daar wou bly. My Ouers tussen 60 en 75, was so gerieflik en konnie glo dat daar nog opregte mense is wat hulle bes voor sit vir anders en plekkies wat so naby aan die natuur is nie.

    Daar is baie min mense wat sulke geaardheid het soos Tannie Hetta hulle, ‘n mens se altyd ” Mens se Mooigheid kom van binne” Tannie Hetta is lewende proef van hierdie woorde, sy het so veel vreugde, liefde, besorgtheid, n mens met n hart van Goud!!! Dit herinner my so aan Die Liefde wat Liewe Jesus vir ons het.

    Tannie Hetta en Oom Jannie, julle het diep in ons harte gekruip. Die moeite, liefde en n onophoudende lys van wat julle vir ons hartelik gedoen het. Ons sal julle nooit vergeet nie.

    Mag Liewe Jesus julle ryklik seen elke dag van julle lewe!

    “Die Juweel langs die Van der Kloof Dam”

Leave a Reply